Ons het 'n platform wat jy kan gebruik om met ons te gesels: Ons noem dit BackChat....

Dit is ongelooflik belangrik, in Wiskunde, om vrae te vra. Vra as jy nie weet wat voor jou staan nie, vra as jy nie weet waar om te begin nie, vra as jy nie weet wat om verder te doen nie....daar is net geen einde aan wanneer jy mag en moet vrae vra nie!

Omdat die vrae só belangrik is, het ons platforms om WhatsApp geskep - groepe wat ons "BackChat" noem, want ons wil hê jy moet gesels en terugpraat, en dinge bevraagteken.

 

Sluit dus by enige van hierdie groepe aan, en verlaat dit weer as jy wil....maar kom gesels en vra jou vrae!

Graad 3 - kliek hier om by die groep aan te sluit

Graad 4 - kliek hier om by die groep aan te sluit

Graad 5 - kliek hier om by die groep aan te sluit

Graad 6 - kliek hier om by die groep aan te sluit

Graad 7 - kliek hier om by die groep aan te sluit

Graad 8 - kliek hier om by die groep aan te sluit

Graad 9 - kliek hier om by die groep aan te sluit

Graad 10 - kliek hier om by die groep aan te sluit

Graad 11 - kliek hier om by die groep aan te sluit

Graad 12 - kliek hier om by die groep aan te sluit

Wiskundige Geletterdheid- kliek hier om by die groep aan te sluit

 

Ouers is meer as welkom om saam, of namens, hulle kinders by die groepe aan te sluit!

(Enige persoon op enige van hierdie groepe, wat nie hou by die basiese gedagte van Wiskunde-vrae nie, sal dadelik verwyder en geblok word. Hierdie groepe is nie vir sosiale chit-chat gesprekke nie, alhoewel gesonde debat en gesels oor enige iets Wiskunde aangemoedig word. Dit is ook streng verbode vir enigeiemand om die nomemrs van deelnemers te gebruik vir enige doel!)